Jeugdienste
3-3 Kidz (3 jaar – Graad 3) – 08:30-09:30 Gaan dadelik na die Lapa toe en kom nie in die kerk bymekaar nie.
Kinderkerk (Graad 4-7) – 08:30-10:00 Kom eers in Kerkgebou byeen en word later tydens die diens uitgestuur na die Kerksaal.
Jeugkerk (Graad 8-11) – 08:30-10:00 Kom eers in Kerkgebou byeen en word later tydens die diens uitgestuur na die Koinonia Sentrum.
WhatsApp groepe
Kliek op die skakel en word deel van die WhatsApp groep.
3-3 Kidz (Ouderdom 3 – Graad 3)
https://chat.whatsapp.com/JgBW8R7lyHPLNCzhhyvXP8
Kinderkerk (Graad 4-7)
https://chat.whatsapp.com/CE0dy7C4q6d2MJ0AXCoIjm
Jeugkerk (Graad 8-11)
https://chat.whatsapp.com/JKV9QkqiMhFCZLlJHda1Hv
Jong Volwassenes
https://chat.whatsapp.com/Iail3ZBSy1eJsSD7XZZDhB