Projek 500

Bevestiging van Lisa van der Merwe as Diensleraar

Ons dink saam na oor God se Wil

Die jeug hou hulle afskop

Dis jolig by die Januarie Kuierhoekie

Die jeug het hulle eerste les vir 2026

Die Graad 1’s en 8’s kry hulle Roetemerkers

‘n Paar inwoners van Herfsakker kyk heerlik na ‘n program op die TV-skerm wat hulle van ons gemeente ontvang het.

Ons senior lidmate luister na mev. Georgie Lemmer by die Februarie Kuierhoekie.             Sy vertel vir hulle meer van gehoorverlies en -apparate.