Bybelstudies
Die nuutste reeks wat tans hanteer word is “God is die Bron”. Die reeks duur vanaf 16 Januarie – 20 Februarie. Boekies is by die kerk beskikbaar of die gids kan gratis hier afgelaai word. Kliek net op die skakel.
https://ngnelspruitsuid.co.za/wp-content/uploads/2022/01/God-is-die-Bron-Studiegids-1.pdf
Gemeente Bybelstudies:
– Maandae 10:00 (Bateleur Landgoed)
– Woensdae 10:00 (Koinonia Sentrum)
– Woensdae 18:00 (Koinonia Sentrum)
– Donderdae 10:00 (Rubicon aftree-oord)
– Donderdae 18:30 (Konsistorie)