MIDWEEK NUUSBRIEF

Die nuutste asook vorige uitgawes van die Midweek Nuusbrief verskyn hieronder.

Midweek 15 September 2021

Hierdie week se boodskap     Tema: Wanneer jy bang raak Teks: Jesaja 41: 8-20 Boodskap:  Wat maak jou Bekommerd die afgelope tyd?  Wat maak jou bang die laaste klompie maande? Ons lewe in ‘n tydvlak waar die woorde bekommerd, benoud, bang, spanning en vrees...

read more

Midweek 8 September 2021

Hierdie week se boodskap     Tema: Beloftes van genadegawes Teks: Romeine 11:25-32 Boodskap:  Volgens Paulus sal ons God nie ophou om te beweeg en leef in die lewe van sy kinders nie, soos wat Hy hulle uitnooi en nadertrek om in 'n verhouding met Hom te...

read more

Midweek 1 September 2021

Hierdie week se boodskap     Tema: Tamheid Teks: Verskeie Boodskap:  Die lewe eis sy tol op mense. Ons leef in uitdagende tye. Al hoe meer mense raak geestelik, emosioneel en fisies uitgeput. Mense het ook ‘n tekort aan hoop het. Dit veroorsaak ‘n toestand...

read more

Midweek 25 Augustus 2021

Hierdie week se boodskap       Tema: Die Beloftes oor Sy teenwoordigheid Teks: Eksodus 33:1-17 Boodskap:  Die teenwoordigheid van God verander alles! Dink jouself in, 'n moeë afgematte Israeliet op die 40 jarige reis deur die woestyn. In die donkerte...

read more

Midweek 18 Augustus 2021

Hierdie week se boodskap       Tema: Luister God na my wanneer ek Bid? Teks: Psalm 86 Ons leef vandag in ‘n wêreld waarin baie mense die behoefte het aan iemand wat bereid is om werklik na hulle te luister. Iemand wie se tyd nie beperk is of wat se...

read more

Midweek 11 Augustus 2021

Hierdie week se boodskap       Tema: Beloftes van God – Die belofte van hoop Teks: Romeine 5:1-11 Hoop is nie wensdenkery nie of 'n vae aspirasie nie. Dit is nie om te wil hê dinge moet goed uitwerk nie, terwyl jy onseker bly of dit wel gaan gebeur nie....

read more

Midweek 4 Augustus 2021

  Tema: Jesus maak jou waarlik vry Teks: Joh. 8:36   In die naam van vryheid is daar al baie oorloë gevoer, trane gestort, gefilosofeer en boeke geskryf. Mense wil vry en ongebonde leef, dis die tydsgees waarin ons leef. Vryheid kan natuurlik goed of sleg...

read more

Midweek 28 Julie 2021

Hierdie week se boodskap Tema: As alles te veel raak Teks: 1 Konings 19 Boodskap: “Nou is dit genoeg. Ek kan nie meer nie.” Baie van ons het die afgelope tyd so gevoel. Nes ons dink dat die wêreld om ons weer begin terug keer na normaal toe, dan tref die volgende golf...

read more

Midweek 30 Junie 2021

Hierdie week se boodskap Tema: Ons as gemeente kniel in nederigheid in gebed voor die Almagtige God om sy wil te doen… Teks: Kolossense 4:2-5 Boodskap:  In plaas daarvan dat dit iets is wat ons elke dag doen, soos asemhaal, om te loop, om te eet of om te praat, blyk...

read more

Midweek 23 Junie 2021

Hierdie week se boodskap Tema: ‘n Veilige hawe: Omgee Teks: Verskeie Boodskap:   Omgee is ‘n belangrike Bybelse beginsel. Gal. 6:10 stel dit baie duidelik: “Solank ons die geleentheid het moet ons dus aan almal goed doen, veral aan ons medegelowiges”. Johannes 13:35...

read more

Midweek 16 Junie 2021

Hierdie week se boodskap Tema: In die kragveld van die Heilige Gees Teks: Verskeie Boodskap:   Elkeen wat Jesus as Verlosser aanneem, ontvang die Heilige Gees. Die Gees kom woon met Sy volheid in jou. Die probleem is dat jy die Gees het, maar dat die Gees nie altyd...

read more

Midweek 9 Junie 2021

Hierdie week se boodskap   Tema: Waarop is jou lewe gebou? Teks: Lukas 6:46-49 Boodskap: ‘n Fondament van ‘n gebou is nie iets waaroor ons gereeld nadink nie. Dis ook nie iets wat vreeslik mooi lyk en gereeld raak gesien word nie. Tog het elke gebou ‘n fondament...

read more

Midweek 2 Junie 2021

Hierdie week se boodskap   Tema:: Watter rol speel God se Woord in my lewe? Teks: 2 Timoteus 3:12 - 4:5 Wanneer mens ‘n nuwe toestel of produk koop, kom daar gewoonlik ‘n Handleiding (Owner’s Manuel) saam. ‘n Hanleiding wat die spesifikasies van die toestel...

read more

Midweek 26 Mei 2021

Hierdie week se boodskap     Tema:: Wie is ek? Wie is ons? Teks: Verskeie Elkeen van ons wonder soms wie ons is. Dis belangrik om na te dink en uit te vind wie jy is. Ons begin met ‘n nuwe reeks oor die gemeente se visie en missie. Die eerste stap is om uit...

read more

Midweek 18 Mei 2021

Pinkster 2021: Preekopnames 16 en 17 Mei     Hieronder volg die skakels na preekopnames gelewer deur Ds Dirkie van der Spuy Sondagoggend -16 Mei  Klik hier Sondagaand -16 Mei  Klik hier Maandagaand - 17 Mei  Klik hier Skalkels vir erediense Dinsdagaand 18...

read more

Midweek 12 Mei 2021

Hierdie week se boodskap     Tema: ‘n Ma na God se hart Teks: 2 Timoteus 1:1-10 + 2 Timoteus 3:14+15 Elkeen van ons het ‘n ma gehad of het steeds ‘n ma wat ‘n bepaalde invloed, ‘n bepaalde rol in ons lewens speel. ‘n Ma wat baie opofferings vir ons gemaak...

read more

Midweek 5 Mei 2021

Hierdie week se boodskap     Tema: Geloof Teks: Num. 13-14 Wat jy glo verander alles. Ongeloof is beperkend op jou lewe. Dit steel van jou. Geloof maak weer die onmoontlike moontlik. Geloof maak die wonderlike wat God deur Jesus vir jou voorberei het,...

read more

Midweek 21 April 2021

Hierdie week se boodskap     Tema: Leef vreesloos gelowig Teks: 1 Petrus 2:18-25 + 3:8-18 Boodskap: Almal van ons het gewoonlik een of ander vrees. Iets waarvoor ons bang is en wat ons probeer vermy. Soms is dit fisiese goed soos byvoorbeeld spinnekoppe of...

read more

Midweek 14 April 2021

Hierdie week se boodskap     Tema: Leef jou nuwe lewe! Teks: Titus 2:11-3:8 Boodskap: Sonder Jesus se kruisdood sou elkeen van ons nog vasgevang wees in ons eie sondige lewenswyse. Dis te danke aan die kruis en Sy lewe dat ons kan lewe. In ons teks lees ons...

read more

Midweek 7 April 2021

Hierdie week se boodskap     Tema: Jesus Christus kan lig bring in die donkerste situasie Teks: Johannes 20:1-18 Boodskap: Meeste van ons het al deur uitdagende, selfs donker tye in ons lewens gegaan. Miskien is dit al lankal terug of miskien is dit iets wat...

read more

Midweek 31 Maart 2021

Hierdie week se boodskap     Tema: Here, ek is moeg! Teks: Hebreërs 4 Boodskap: Een of ander tyd word ons moeg. Een of ander tyd sug ons voor die Here en pleit om rus. Dinge raak soms net te veel. Ons smag na rus! Daar is so baie mense wat in die proses om...

read more

Midweek 24 Maart 2021

Hierdie week se boodskap     Tema: Die Voortreflikheid van Jesus – Jesus, Moses en rus ... Boodskap:  Met 41 direkte aanhalings uit die Griekse vertaling van die Ou Testament, asook 'n hele klompie indirekte sinspelings op Bybeltekste, kan daar geen twyfel...

read more

Midweek 17 Maart 2021

Hierdie week se boodskap     Tema: Jesus, Verlosser en Broer wat die weg gebaan het. Teks: Hebreërs 2:5-18   Boodskap:  Ons lees baie keer in tydskrifte of op sosiale media van gesinne wat as uitsonderlik gesien word. Daar is al selfs dokumentêre...

read more

Midweek 10 Maart 2021

Hierdie week se boodskap     Tema: Hou styf vas en moenie wegdryf nie. Teks: Hebreërs 2:1-4   Boodskap:   Dink so bietjie terug aan die laaste keer wat jy by die see was.  By die meeste swemstrande is daar altyd vlae wat aandui waar in die see jy veilig...

read more

Midweek 3 Maart 2021

Hierdie week se boodskap     Tema: Jesus jou Verlosser Skriflesing: Heb. 1:1-14 Boodskap:  Jy het sekerlik ook op ‘n stadium in jou lewe ‘n getuigskrif nodig gehad. ‘n Getuigskrif help as iemand jou nie ken nie, om jou beter te leer ken. Iemand wat jou goed...

read more

Midweek 24 Februarie 2021

Hierdie week se boodskap     Tema: God se doel…strategie…taktiek Skriflesing: Johannes 17:20-26 Boodskap: Om te leef met ‘n doel maak ‘n wêreldse verskil. Weet jy wat is God se doel met jou? Vanuit ons teksgedeelte is dit baie duidelik, veral in vers 21 en...

read more

Midweek 17 Februarie 2021

Hierdie week se boodskap     Tema: In die Wêreld, maar nie van die Wêreld Skriflesing: Johannes 17:6-19 + 1 Petrus 1:1-9 Boodskap: Het jy al uit gevoel? Iewers opgedaag of iets bygewoon en gevoel jy staan soos ‘n seer oog uit? Jy pas nie in nie. Ek dink...

read more

Midweek 10 Februarie 2021

Hierdie week se boodskap     Tema: Uitdagende omstandighede? Jesus bid vir jou! Skriflesing: Johannes 17:6-19 Boodskap:  Ons leef binne uitdagende omstandighede. Jesus sê in Joh. 16:33 baie duidelik dat ons dit nie aldag maklik sal hê nie. Hy gee egter die...

read more

Midweek 3 Februarie 2021

Hierdie week se boodskap     Tema: Verheerlik God deur te skyn waar jy is Skriflesing: Johannes 17:1-5 Boodskap:   Wat is my doel op aarde? Ek dink dis ‘n vraag waaroor ons elkeen met tye nadink en oor wonder. Soms worstel ons met die vraag as goed nie wil...

read more

Midweek 27 Januarie 2021

Hierdie week se boodskap     Tema: Loop op die water Skriflesing: Matt. 14:22-32 Boodskap:  Hierdie jaar is vol uitdagings, maar ook baie geleenthede. Geleentheid om die Here beter te leer ken asook groeigeleenthede. Hierdie teks is ‘n verhaal van hoop....

read more

Midweek 11 November 2020

Hierdie week se boodskap     Tema: Waar sal my hulp vandaan kom? Skriflesing: Psalm 121 Boodskap: Ons almal kort somtyds hulp. As jy in die moeilikheid het, is daar gewoonlik iemand waarop jy kan staatmaak. Tog sal jy saamstem dat daar net een Iemand is wat...

read more

Midweek 4 November 2020

Hierdie week se boodskap     Tema: Loof God omdat Hy regverdig is Skriflesing: Psalm 1 Boodskap: Regverdigheid is iets wat vir meeste mense belangrik is. Ons hou daarvan om te voel ons word regverdig behandel. Baie mense protesteer ook baie vinnig wanneer...

read more

Midweek 28 Oktober 2020

Hierdie week se boodskap     Tema: Plant saadjies van Hoop Skriflesing: Rom 8:17-25 en 15:13 Boodskap: Ons is onlosmaaklik verbind aan ons verlede. Jou verlede het ‘n invloed op jou hede, maar sekerlik nog belangriker is jou toekoms. Ons kan natuurlik nie in...

read more

Midweek 21 Oktober 2020

Hierdie week se boodskap     Tema: Leef oorwinnend... hier en nou Skriflesing: Romeine 8:31-37 Boodskap:  “Geloof lei nie tot oorwinning nie. Geloof IS die oorwinning. Die oorwinning het nie plaasgevind toe Goliat getuimel het nie, maar toe Dawid genoeg...

read more

Midweek 14 Oktober 2020

Hierdie week se boodskap     Tema: God wil jou kom vrymaak van jou verlede Skriflesing: Johannes 8:1-11 + Hebreërs 12:1 Boodskap: Wanneer ‘n mens ‘n rugsakstaptoer wil aanpak, is dit wat jy alles in die rugsak inpak, een van die belangrike keuses wat jy moet...

read more

Midweek 23 September 2020

Hierdie week se boodskap     Tema: Die Heilige Gees en jou nuwe lewe Skriflesing: 1 Kor 3:1-3 en Gal 5:16-18 Boodskap: Soos wat die Vader en Jesus ‘n rol speel in jou nuwe lewe, so speel die Heilige Gees ook ‘n beslissende rol in jou nuwe lewe. Die Heilige...

read more

Midweek 16 September 2020

Hierdie week se boodskap     Tema: Jesus en nuwe lewe Skriflesing: Fil 3:7-14 Boodskap: Ons is tans in lente. Dit is een van die mooiste tye van die jaar. ‘n Seisoen wat gekenmerk word deur bloeisels aan die bome en warmer weer. Bloeisels is eintlik...

read more

Midweek 9 September 2020

Hierdie week se boodskap     Tema: God die Vader in jou nuwe lewe Skriflesing: Psalm 139:1-18 Boodskap: Al is dit nog sommige dae koud, is die lente defnitief in die lug. Verskeie bome het al botsels aan en die Koraal- en bome is al vol blomme. Oral begin...

read more

Midweek 26 Augustus 2020

Hierdie week se boodskap Tema: Is jy toegewy of afgelei ... in jou verhouding met Jesus? Skriflesing: Lukas 10:38-42 Boodskap: Die Bybel praat van 'n intieme en dinamiese verhouding met Jesus – Hy is immers 'n persoon en nie 'n teologiese konsep nie, Hy is nie iemand...

read more

Midweek 19 Augustus 2020

Hierdie week se boodskap   Tema: Jesus aan huis van ‘n sondaar Skriflesing: Lukas 19:1-10 Boodskap: Het jy al gevoel dat mense jou oordeel oor die foute wat jy al gemaak het? Het jy al beleef dat jy nie goed genoeg is nie en mense jou nie aanvaar nie? Het jy al...

read more

Midweek 12 Augustus 2020

Hierdie week se boodskap     Tema: Jesus kuier en eet by Simon die Fariseër se huis Skriflesing: Lukas 7:36-50 Boodskap: Jesus het gereeld by mense aan huis gegaan en saam met hulle geëet. Dis opvallend dat veral die Fariseërs wat Hom met ‘n valkoog dopgehou het...

read more

Midweek 5 Augustus 2020

Hierdie week se boodskap       Tema: Jesus aan huis – ‘n Gas of Inwoner Skriflesing: Lukas 14:1-6 + 15-24 Ek onthou in my kinderdae dat ons huis ‘n spesifieke Sitkamer gehad het. Meeste huise in daardie dae het ‘n Sitkamer gehad met ‘n deur wat jy kon...

read more

Midweek 29 Julie 2020

Hierdie week se boodskap   Tema: Om God te kan sien Skriflesing: Lukas 24:13-35 Emmaus en Jerusalem – Kan jy soms jouself met hierdie mense se gemoedstoestand vereenselwig? Voel jy soms of jou persoonlike lewe, jou werk, al die negatiewe dinge wat in die land en...

read more

Midweek 22 Julie 2020

Hierdie week se boodskap   Tema: Die Koninkryk van God - Nederig, gering en DiensbaarTeks: Lukas 18:9-17 Boodskap: Dink so bietjie vir ‘n oomblik aan wie jy ken of van weet wat ‘n goeie voorbeeld is van iemand wat nederig is en diensbaar is? Dink so bietjie na...

read more

Midweek 15 Julie 2020

Hierdie week se boodskap     Tema: Omgee as KoninkrykswaardeTeks: Verskeie Boodskap: Ons is besig om met mekaar te gesels oor die waardes binne die Koninkryk van God. Omgee is baie belangrik en maak ‘n verskil in die wêreld. Blaai ons deur die Bybel sien ons...

read more

Midweek 1 Julie 2020 Julie

Hierdie week se boodskap     Tema: Koninkrykswaardes: Genade Skriflesing: Titus 3:3-9 Boodskap: Meeste Suid-Afrikaners geniet ‘n heerlike koppie koffie en beskuit. Dit is ‘n groot bederf vir meeste van ons. Sodra jy die beskuit in die koffie druk, verander...

read more

Midweek 24 Junie 2020

Hierdie week se boodskap     Sondag, 21 Junie 2020 – Koninkrykswaardes: Dankbaarheid Skriflesing uit verskeie Pauliniese briewe: 1 Tess. 5:16-18; Ef. 5:19-20; Kol. 3:15-17 In ons teksverse lees ons dat dit God se wil is dat ons moet dankbaar wees. Wees in...

read more

Midweek 17 Junie 2020

Hierdie week se boodskap     Tema: Die Waardes van God se Koninkryk: Barmhartigheid.  Skriflesing: Lukas 10:25-37 Barmhartigheid is ‘n word wat deesdae maar min gehoor word. Die word klink amper vreemd vir ons op die oor en meeste kinders het nie ‘n idee wat...

read more

Midweek 3 Junie 2020

Hierdie week se boodskap     Tema: Geestelike ondersoek aan die hand van die Vrug van die GeesSkriflesing: Galasiërs 5 Wanneer laas het jou geestelike lewe laat ondersoek? Ons mis soms leidrade wat vir ons wil wys dat ons geestelike lewe nie gesond is nie en...

read more

Midweek 20 Mei 2020

Hierdie week se boodskap     Tema: Die Heilige Gees verhinder ons soms (Boodskap van Sondag 17 Mei 2020) Teks: Handelinge 16: 6-7 Wanneer kinders klein is en begin om te leer kruip en dan later loop en hardloop, moet hulle ouers kort kort hulle keer om nie...

read more

Midweek 13 Mei 2020

Hierdie week se boodskap     Tema: Lewe Geesbeheersd en Geenvervuld (Boodskap van Sondag 10 Mei 2020)   Byna al die skrywers in die Nuwe Testament praat van ‘n Geesvervulde lewe en dat dit baie belangrik is dat ons so moet leef. Baie Christene is bewus...

read more

Midweek 6 Mei 2020

Hierdie week se boodskap   Tema: Haal asem deur die Heilige Gees Teks: Eksodus 3:1-15 en Galasiërs 5:16, 25 Boodskap: Met alles wat in ons lewens aangaan, wie dink nou eintlik aan hulle asemhaling? Dit is seker die laaste ding waaraan ons dink, en tog is sonder...

read more

Midweek 29 April 2020

Hierdie week se boodskap     Tema: Sekerheid in onseker tye Teks: Johannes 14:15-31 Boodskap: Ons lewens is in baie opsigte baie deur mekaar gekrap met die gebeure van die afgelope tyd. Vir baie van ons voel dit of ons beheer oor ons eie lewens verloor het. ...

read more

Midweek 18 Maart 2020

Hierdie week se boodskap     Tema: Sien Suid-Afrika anders Teks: Romeine 12: 9-21 en Nehemia 1 en 2 Boodskap: Wat maak jou opgewonde oor Suid-Afrika? Wat maak jou bly oor Nelspruit? Wat is alles vir jou mooi in ons land en in jou gemeenskap? Waarom is jy nog...

read more

Midweek 11 Maart 2020

Hierdie week se boodskap     Tema: Kyk anders na jou gemeenskap Teks: Jeremia 29:1-14 Boodskap: Jesus se bediening was altyd op die rand en by die randfigure – wat sê dit vir ons as ons praat oor ons gemeenskap. Die kerk het 'n verantwoordelikheid om die...

read more

Midweek 4 Maart 2020

Hierdie week se boodskap     Tema: Sien die kerk anders Teks: Romeine 12:1-8 + 1 Korintiërs 12 Boodskap: Ek dink sekerlik almal van ons het al op ‘n stadium in ons lewens legkaarte gebou. Party mense hou van legkaarte bou en ander het nie altyd die geduld en...

read more

Midweek 26 Februarie 2020

Hierdie week se boodskap     Tema: Sien naby mense anders Teks: Matt 7:1-5; Fil 2:1-5 Boodskap: Hoe kyk jy na ander? Dalk kyk jy krities en veroordelend of miskien kyk jy met sagte omgee oë. Die mense wat daagliks rondom Jesus beweeg het, het beslis nie met...

read more

Midweek 19 Februarie 2020

Hierdie week se boodskap     Tema: Sien myself anders – soos God my sien Teks: Psalm 139 Boodskap: Wie is ek? Dis is ‘n vraag wat ons elkeen nou en dan behoort oor na te dink. Wie ek is word deur verskeie faktore bepaal. My genetika, omgewingsfaktore tydens...

read more

Midweek 12 Februarie 2020

Hierdie week se boodskap   Tema: 20-20 Visie – Kyk anders na God Teks: Lukas 15:1-3; 11-32 Boodskap: Ons almal het 'n kyk wat ons vir mense gee, wat baie meer van onsself verklap as wat ons dink. Maat het julle geweet God het ook 'n kyk en sy kyk sê vir ons...

read more

Midweek 5 Februarie 2020

Hierdie week se boodskap   Tema: Lewe met impak Teks: Eks. 33:16 en 2 Kor 2:14; 3:6, 18 Boodskap: Moses stel dit baie duidelik aan God dat hulle anders is as al die ander volke, omdat God saam met hulle reis. God se teenwoordigheid maak ‘n verskil in jou...

read more

Midweek 29 Januarie 2020

Hierdie week se boodskap   Tema: Op reis saam met God Teks: Eksodus 33 Boodskap: Om te reis is ‘n voorreg, of jy binne die grense van Suid-Afrika of in die buiteland reis, jy ontwikkel as mens vanweë al die ervaringe wat jy opdoen. Die Bybel sê baie duidelik dat...

read more

Midweek 22 Januarie 2020

Hierdie week se boodskap Tema: Op reis saam met God – Kruispaaie Skriflesing uit Eksodus 3:1-20 en Matteus 7:13-14 Die lewe gaan oor keuses en die lewe gaan oor die vryheid om daardie keuses te maak. God is so lief vir ons dat Hy nie daardie gawe/vaardigheid van kies,...

read more

Midweek 15 Januarie 2020

Met hierdie, ons eerste nuusbrief vir die jaar 2020, wil ons as leraars vir jou 'n baie mooi en geseënde jaar toewens. Mag jy die alomteenwoordige liefde van ons Vader elke dag in jou lewe ervaar. Hierdie week se boodskap Tema: Op reis saam met God deur 2020 Teks:...

read more

Midweek 20 November 2019

Boodskap vir die week     Teks: Habakuk 3:17-1Johannes 20:19-31 Tema: Sal jy glo? Tomas het 'n geweldige groot impak op Indië gemaak en het steeds tot vandag toe nog 'n groot impak op dele van Indië. Dit blyk redelik duidelik vanuit historiese bewyse dat...

read more

Midweek 13 November 2019

Boodskap vir die week     Teks: Habakuk 3:17-19 Tema: Dankbaarheid in moeilike omstandighede Boodskap: Die lewe is nie altyd maklik nie, soms loop dinge lelik skeef. Die vraag is natuurlik hoe tree jy as Christen op te midde van moeilike omstandighede? Die...

read more

Midweek 6 November 2019

Boodskap vir die week     Teks: Kolossense 3:1-17 + 1 Tessalonisens 5:14-18 Boodskap: Die woord “Dankie” is ‘n woord wat ons almal van kleins af geleer is om gereeld te gebruik. Dit is mos goeie maniere om dankie te sê wanneer iemand iets vir jou doen of...

read more

Midweek 30 Oktober 2019

Boodskap vir die week   Boodskap: God plaas van die begin af ‘n hoë premie op gehoorsaamheid. Reeds in Gen. 2:16-17 stel Hy dit duidelik dat Adam en Eva gehoorsaam moet wees aan Sy opdrag en dat daar gevolge sal wees vir ongehoorsaamheid. Net ‘n paar hoofstukke...

read more

Midweek 23 Oktober 2019

Boodskap vir die week   Tema: God is Almagtig Boodskap: Wanneer laas het jy by ‘n blom gaan stilstaan en daaraan geruik?. Wanneer laas het jy in die aand opgekyk na die sterrehemel en die glans daarvan aanskou? Wanneer laas het jy tyd gemaak om na iemand se...

read more

Midweek 16 Oktober 2019

Boodskap vir die week       Teks: Markus :1-20 Ons leef vandag in ‘n baie gejaagde wêreld. Dit het gelei tot ‘n “Kits”kultuur. Ons wil hê alles moet vinnig en onmiddelik gebeur. Ons hou oor die algemeen daarvan om te wag nie. Deesdae is dit meestal...

read more

Midweek 9 Oktober 2019

Boodskap vir die week       Teks: 1 Samuel 2:11-26; 29-31; 3:13; 3:19-21 Ons as mense word nie in isolasie van ander mense groot nie. Ander mense het ‘n groot invloed op ons lewens. Veral wanneer ons klein is, het die mense die naaste aan ons die...

read more

Midweek 2 Oktober 2019

Boodskap vir die week    Teks: Psalm 73 Ons leef in ‘n wêreld waar ons konstant vergelyk word met ander. Wanneer jy aan ‘n sportsoort deelneem word jou talente vergelyk met die van ander. Op skool word jou akademiese prestasies met ander sin vergelyk. Wanneer jy...

read more

Midweek 18 September 2019

Boodskap vir die week     Teks: Markus 12:29-30: “Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel en met jou hele verstand en met al jou krag.’ Die tweede is: ‘Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.’ Geen ander gebod is groter as dié...

read more

Midweek 11 September 2019

Boodskap vir die week     TEKS: Kolossens 2:1-15TEMA: Verbondenheid aan Christus Ons leef in ‘n wêreld wat baie opsies aan mense bied. Baie meer opsies as wat daar ooit voorheen was. Dink byvoorbeeld aan televisie. Hoeveel opsies was daar 15 jaar gelede...

read more

Midweek 4 September 2019

Boodskap vir die week Romeine 1:5 Die Evangelie van God se genade, geloof en gehoorsaamheid Die Evangelie van Jesus Christus is tegelykertyd kompleks en verbluffend eenvoudig. Dit is kompleks in die sin dat daar tot vandag toe nog steeds boeke geskryf word, kongresse...

read more

Midweek 28 Augustus 2019

Boodskap vir die week   Boodskap: Jesus was passievol oor die Koninkryk van God en het tydens sy 3 jaar bediening op aarde alles probeer doen om die mense bekend te stel aan die Koninkryk. Hy het verskillende gelykenisse gebruik om konsepte van die Koninkryk oor...

read more

Midweek 21 Augustus 2019

Boodskap vir die week Teks: Matteus 13:45-46 Tema: ‘n Kosbare Pêrel Boodskap: Passievolle mense is inspirerende mense. Hulle maak lewensenergie by ons los. Hulle entoesiasme is aansteeklik. Passie is die dryfveer agter baie van die beste musiek, kuns, drama en...

read more

Midweek 14 Augustus 2019

Boodskap vir die week Teks: Matteus 13:44 en Filippense 3:7-13 Boodskap:   Ons almal het al skatte in ons lewens gehad. Party skatte was dalk meer werd as ander. Veral as ‘n mens ‘n kind is dan is daar ‘n stuk opgewondenheid, ‘n stuk avontuur in die soek na...

read more

Midweek 7 Augustus 2019

Boodskap vir die week Boodskap:  Boodskap: Die koninkryk van God was iets wat die mense in Jesus se tyd nie so goed geken het of verstaan het nie, of te wel hulle perspektief van God se koninkryk het verskil van Jesus se perspektief. So om hulle te help beter verstaan...

read more

Midweek 31 Julie 2019

Boodskap vir die week Boodskap:  Onkruid tussen die koring klink nie reg nie. Dit klink sommer net asof daar moeilikheid is. Dit was wel hier die geval. Jesus vertel hoe die vyand gekom het en onkruid in die koringland gesaai het. Kyk ons na die wêreld rondom ons sal...

read more

Midweek 10 Julie 2019

Boodskap vir die week Boodskap:  In die Christelike lewe is daar verskillende dissiplines wat ons op ‘n plek bring waar die Heilige Gees ons kan verander om meer soos Jesus te word. Daar is gebed, Bybellees, vas, mediteer oor die Skrif, diensbaarheid, alleentyd en nog...

read more

Midweek 12 Junie 2019

Hierdie week se Boodskap Tema: Vryheid en Lewe Teks: 1 Joh 1:1-4 Boodskap: Die lewe is baie onvoorspelbaar en die lewe gaan een of ander tyd eindig. Die bekende soos jy dit nou ken, sal nie meer wees nie. Jou lewe op aarde stop een of ander tyd. Ons moet dus versigtig...

read more

Midweek 5 Junie 2019

Hierdie week se Boodskap  Tema: Diensbaarheid Boodskap: As Jesus in die Markusevangelie sy eie sending in die wêreld moet beskryf, doen Hy dit in terme van diens. In Markus 10:45 sê Hy: “Die Seun van die mens het ook nie gekom om gedien te word nie, maar om te dien en...

read more

Midweek 22 Mei 2019

Hierdie week se Boodskap       Tema: Lewe met veerkragtigheid Teks: Rom. 5:3-5 Boodskap: Die lewe van ‘n Christen is nie gespaar van die effek van Genesis 3 nie. Ons almal leef in ‘n stukkende wêreld. Hierdie wêreld het onomwonde een of ander effek op...

read more

Midweek 15 Mei 2019

Hierdie week se Boodskap       Tema: Moedersdag Teks: 1 Samuel 1:1-19 Elkeen van ons roep verskillende herinneringe op wanneer ons aan ons ma dink. Party se ma’s leef nog en ander se ma’s het ons dalk al reeds vooruit gegaan hemel toe. Alhoewel geen ma...

read more

Midweek 8 Mei 2019

Hierdie week se Boodskap       Tema: Jou nalatenskap Teks: Johannes 14: 25-31 + 2 Timoteus 1:3-5 Almal op aarde, elke mens, ook jy, laat iets na in hierdie lewe. Jy kan nie kies om NIKS na te laat nie. Dis nie moontlik nie. Al probeer jy al jou geld en...

read more

Midweek 17 April 2019

Hierdie week se Boodskap Hierdie week se boodskap is 'n samevatting van Vrydag en Sondag se preke tydens Paasfees 2019. Goeie Vrydag – “Dit is volbring” & Opstanding Sondag – “Soos die Vader My gestuur het, stuur Ek julle ook” Skriflesing uit Johannes 19:28-30 en...

read more

Midweek 10 April 2019

Hierdie week se Boodskap Tema: Geloof, hoop en liefde Teks: 1 Korintiërs 13:13 en Romeine 5:1-11 Boodskap: Volgens Paulus is Geloof, hoop en liefde van die belangrikste aspekte van Christen wees.  Die drie is ook hier op aarde nie werklik losmaakbaar van mekaar nie....

read more

Midweek 3 April 2019

Hierdie week se Boodskap Tema: Liefde is… Teks: 1 Kor 13:7 Boodskap: Vir my is een van die mooiste voorbeelde van liefde te vind binne die animasie film, “Finding Nemo”. Nemo raak verlore en sy pa trotseer alle gevare en deurkruis oseane op soek na sy seun. Sy liefde...

read more

Midweek 13 Maart 2019

Hierdie week se Boodskap Tema: Liefde is nie grootpraterig of verwaand nie Teks: 1 Kor. 13 Boodskap: Jesus se liefde was nooit op Homself gerig nie. Dit was nooit selfsugtig of wêrelds nie. Jesus se liefde was God se liefde wat deur Hom gevloei het na ‘n wêreld wat...

read more

Midweek 6 Maart 2019

Hierdie week se Boodskap Tema: God se liefde deur jou. Teks: 1 Joh. 4:7-15 Boodskap: Liefde is 'n universele begrip en almal kan daarmee assosieer. Die Bybel sê baie duidelik dat God liefde is. Hy is nie soos liefde nie, maar Hy is liefde. As jy na die meegaande skets...

read more

Midweek 27 Februarie 2019

Hierdie week se Boodskap Tema: Kruipende skoenlappers Teks: Ef. 4:17-24 Boodskap: Elkeen van ons sukkel van tyd tot tyd om te lewe wie ons is. As wedergebore kinders van God is ons veronderstel om te lewe soos wat God van ons verwag. Paulus som dit vir ons mooi op in...

read more

Midweek 20 Februarie 2019

Hierdie week se Boodskap Die krag om te veranderTeks: Efesiërs 4:7-10 Boodskap: Met die begin van elke jaar is daar omtrent 45% van ons wat die behoefte het om nuut en vars te begin in die nuwe jaar en ons maak allerhande voorneme om dit te realiseer. Gewoonlik hierby...

read more

Midweek 13 Februarie 2019

Hierdie week se Boodskap Boodskap:Ek glo meeste van ons het al die tydsverloop gesien van die proses waar 'n ruspe in 'n skoenlapper verander? Dit is een van die wonders van God se wêreld dat sulke drastiese transformasie plaasvind. Waar daar eens 'n lelike,...

read more

Midweek 6 Februarie 2019

31 Januarie 2018 Boodskap vir die week Tema: Beeld van God Skriflesing: Genesis 1:26-28 & Hebreërs 1:1-3   Boodskap: Almal van ons ken die uitdrukking “Eerste indrukke hou”. Dit beteken dat ons geneig is om ‘n opinie van mense te vorm opgrond van ons eerste...

read more

Midweek 30 Januarie 2019

Hierdie week se boodskap   Tema: Tema: ‘n Geloofsgemeenskap leef met ‘n bepaalde identiteit en waardes   Boodskap: Wie is jy? As ek hierdie vraag vir jou sou vra, sal jy waarskynlik maklik ‘n antwoord kan gee, maar soos ‘n mens meer tyd het om te dink dan...

read more

Midweek 23 Januarie 2019

Hierdie week se boodskap     Boodskap: Hoekom dink jy God gee om? Jy sou kon antwoord dat jy dit in jou eie lewe al ervaar het. Jy het dit in die lewe gesien of jy het dit in die Bybel of een of ander verhaal gelees. Die feit is dat God gee om. Omdat jy ‘n nuwe...

read more

Midweek 16 Januarie 2019

16 Januarie 2019 Hierdie week se boodskapTEKS: Jakobus 1:19-25; Johannes 10:27TEMA: Luister na God en jou GeloofsfamilieStilte is iets wat ons in vandag se tyd moeilik beleef. Ons leef in ‘n wêreld vol van geraas. Ons word daakliks gebombardeer met ‘n magdom van...

read more

Midweek 9 Januarie 2019

9 Januarie 2019 GESEËNDE NUWE JAAR 2019! ‘n Geseënde en ‘n geesvervulde nuwe jaar word vir jou en jou familie toegebid deur elkeen van ons hier by NG Nelspruit-Suid.   Hierdie week se Boodskap Teks: Spreuke 3:6 + 16:9 Wanneer ons elkeen terug kyk op die jaar 2018...

read more

Midweek 28 November 2018

28 November 2018 Hierdie week se boodskapWie is jou eerste liefde?Woordverkondiging: Skriflesing uit Johannes 21:15-23Jesus vra 'n vraag aan Petrus en aan ons: “Het jy my lief?”Om hierdie teks ten volle te verstaan moet ons die verskil sien tussen Jesus se vraag en...

read more

Midweek 21 November 2018

21 November 2018 Hierdie week se boodskapTEKS: Romeine 5:1-11Dink so bietjie na vir ‘n oomblik, as jy vanoggend jouself moet meet op ‘n skaal van 1-10, waar sal jy jouself plaas rondom Positief wees?Kom ons vat dit so bietjie verder. Hoe klink dit wanneer jy praat?Hoe...

read more