Midweek 16 Mei 2018

16 Mei 2018 Boodskap 2 Petrus 1:19b: “Hierdie boodskap is soos ‘n lamp wat in ‘n donker plek skyn. Julle sal goed doen as julle in sy lig bly totdat die dag aanbreek en die môrester opkom in julle harte” Meeste van ons is goed bekend met die term “wakkerbly” aande....

Midweek 9 Mei 2018

9 Mei 2018 Boodskap Tema: Ek glo in Jesus Christus… Boodskap: Ek glo… in Jesus Christus, sy eniggebore Seun, ons Here; wat ontvang is van die Heilige Gees, gebore is uit die maagd Maria; wat gely het onder Pontius Pilatus, gekruisig is, gesterf het en begrawe is...

Midweek 24 Januarie 2018

24 Januarie 2018 Midweek boodskap Teks: Johannes 3:22-35 (33) Tema: Wat moet minder en wat moet meer word in 2018? Het dit al ook met jou gebeur dat jy iewers by ‘n konferensie of dalk by die kerk, vir jou koffie wil maak en dan gooi jy per ongeluk water vanuit die...

Midweek 4 Oktober 2017

4 Oktober 2017 Boodskap vir die week Teks: 1 Korintiërs 3:10-21 Boodskap:  Die laaste paar weke was daar redelik baie in die nuus gewees oor die verwoesting wat Orkaan Harvey en Irma aangerig het. Verskeie huise en geboue was nie opgewasse teen die storm nie. Sommige...