Midweek 23 Februarie 2022

Hierdie week se boodskap Tema: Vehouding met God   Baie mense het ‘n goeie kennis van die Here, hulle kan selfs ‘n klompie verse kwoteer uit die Bybel. So was dit ook in Jesus se tyd met die Fariseërs, hulle was die geestelike polisie van die dag en het die geskrifte...

Midweek 2 September 2020

Hierdie week se boodskap       Tema: Jesus en heiligheid Skriflesing: Lukas 11:37-46 Boodskap: Jesus is weer na ‘n fariseër se huis genooi vir ete. Sommer met die intrap-slag kom Jesus nie die gebruiklike hande en voetewassing na nie. Dadelik kyk almal Hom...

Midweek 8 Julie 2020

Hierdie week se boodskap     Tema: Koninkrykswaardes: Vergifnis Skriflesing Matteus 18:21-36   “Ek sal hom nooit kan vergewe nie. Dit wat hy aan my gedoen het is net te erg.” “Wag maar, haar dag sal nog kom. Ek sal nooit vergeet wat sy gedoen het nie.”...

Midweek 20 Junie 2018

20 Junie 2018 Boodskap TEKS: Hebreërs 6:13-20 TEMA: Beloftes wat hou. Ek dink meeste van ons het al beleef dat beloftes wat mense maak, nie altyd realiseer nie. Beloftes wat nie realiseer nie, stel teleur, dit maak seer, dit skend vertroue. Beloftes wat baie keer nie...

Midweek 6 Junie 2018

6 Junie 2018 Boodskap Teks: Filippense 2:1-4 en 1 Korintiërs 12 Boodskap: God het ons as mense geskape met ‘n behoefte aan ander mense. Hy het ons nie geskape om alleen deur hierdie lewe te gaan nie. Hy het ons geskep om deel te wees van die Gemeenskap van die...

Midweek 23 Mei 2018

23 Mei 2018 Boodskap TEKS: Romeine 8 TEMA: Die Heilige Gees lei ons om anders te leef Ons huise is gewoonlik vir ons een van ons privaatste ruimtes. Ons doen baie moeite om ongewenste gaste uit te hou. Ons kies ook watter gaste in watter dele van ons huis toegelaat...