Midweek 13 April 2022

Hierdie week se boodskap Tema:Hoe maak jy met Swaarkry en Lyding?   Teks: Hebreërs 2:8-18  Hoe maak jy met Swaarkry en Lyding? “Hoekom gebeur dit met my?” Dit is ‘n vraag wat mense al oor die eeue heen gevra het wanneer moeilike, uitdagende opstandighede oor...

Midweek 16 Maart 2022

Hierdie week se boodskap Tema: Versoekings  Teks: Lukas 4: 1-11 Dink so oomblik na: Wat is dit wat jy sukkel om voor “nee” te kan sê? Versoekings lê natuurlik op alle vlakke en terreine van ons lewens hier op aarde. Sommige versoekings se implikasies en gevolge is...

Midweek 9 Maart 2022

Hierdie week se boodskap Tema: Jesus se doop  Teks: Markus 1: 1-11 Jesus se doop is nie sommer net enige gebeurtenis nie. Dit word opgeteken in al vier Evangelies en Jesus se doop word gesien as die eerste stap in die lydensweg na die kruis. Johannes die doper wou...

Midweek 2 Maart 2022

Hierdie week se boodskap ema: Ware Gehoorsaamheid vra opofferings  Teks: Genesis 22:1-8 en Lukas 22:39-46 Ons almal word van kleins-af geleer dat daar van ons verwag word om gehoorsaam te wees. Ons leer ook vining dat daar bepaalde negatiewe gevolge is wanneer ons...

Midweek 23 Februarie 2022

Hierdie week se boodskap Tema: Vehouding met God   Baie mense het ‘n goeie kennis van die Here, hulle kan selfs ‘n klompie verse kwoteer uit die Bybel. So was dit ook in Jesus se tyd met die Fariseërs, hulle was die geestelike polisie van die dag en het die geskrifte...

Midweek 16 Februarie 2022

Hierdie week se boodskap Tema: God is die Bron van krag  Wat is die bron van jou krag? Of dalk beter gevra wie is die bron van jou krag? Kyk jy na mense, finansies, onderrig of selfs na jouself? Hierdie is belangrike vrae, want dit bepaal jou lewe elke dag. Hoe jy...