Midweek 9 Januarie 2019

9 Januarie 2019 GESEËNDE NUWE JAAR 2019! ‘n Geseënde en ‘n geesvervulde nuwe jaar word vir jou en jou familie toegebid deur elkeen van ons hier by NG Nelspruit-Suid.   Hierdie week se Boodskap Teks: Spreuke 3:6 + 16:9 Wanneer ons elkeen terug kyk op die jaar 2018...

Damestee 13 Oktober 2018

Damestee: 13 Oktober 2018 Dié damestee was spoggerig en werklik iets besonders om by te woon.  Die dames is deur Dr Janine Delport toegespreek. Soos hieronder gesien kan word, het die tafels pragtig gelyk en was die eet- en drinkgoed ook uit die boonste rakke. Dankie...

God se Beloftes

  Beloftes vir spesifieke situasies: God hou sy beloftes – “God is nie ‘n mens dat Hy sou lieg nie, ‘n mens dat Hy van gedagte sou verander nie. Sou Hy iets sê en dit nie doen nie, iets belowe en dit nie waar maak nie? ” (Num.23:19). Heb.10:23; Jes.46:11;...

Week van gebed 2018

  (Nota:  Die volledige teks wat hieronder verskyn, kan ook afgelaai word.  Klik HIER om dit af te laai) Ons nooi jou uit om deel te neem aan ons gebedsinisiatief tydens die week van gebed! Ons bid van 6:00-18:00 in uurlikse gebedsgleuwe. Kom kies die uur/ure wat...

Midweek 1 November 2017

1 November 2017   Die jaar snel ten einde, vandag is al die 1e November!  Hoe dit ook al sy, ons vertrou dat dit met jou goed gaan.  Hiermee ons Midweek nuusbrief om jou op hoogte te hou van gebeure in ons gemeente.   Boodskap vir die week Tema:...

Midweek 7 Junie 2017

7 Junie 2017 Hoewel die Kaap van Storms sy naam gestand doen, is ons saam met die mense van die Wes-Kaap dankbaar vir die milde reën wat daar uitsak – te midde van die stormwinde wat daarmee gepaard gaan. Ons hemelse Vader voorsien weereens in ‘n tyd wat...