Nov 9, 2022
Tema: Dankbaarheid vir nuwe lewe! Boodskap: Van al die maniere om God te aanbid word dankbaarheid die meeste misgekyk. As ek en jy dit kan regkry om met dankbaarheid te leef, verander dit die wêreld vir ons. Ons begin verby die dinge kyk wat die lewe vir ons moeilik...
Nov 2, 2022
ma: Gewapen vir die lewe! Teks: Efesiërs 6:10 – 20 Boodskap: Meeste mense spandeer redelik baie tyd en geld daaraan om fisies veilig te wees. Ons het veiligheidsheinings om ons erwe, veiligheidshekke by die deure, diefwering voor die vensters, alarmstelsels wat...
Oct 26, 2022
Eindig goed! Teks: Heb12:11 – 2 en 2 Tim 4: 6 – 8 Boodskap: Die Bybel beskryf ons lewe as ‘n wedloop, nie ‘n 100m resies nie, maar ‘n marathon. En terwyl almal hierdie wedloop hardloop, gaan nie almal die wedloop goed voltooi nie. Hulle...
Oct 19, 2022
telike Oorlog Teks: Efesiërs 6: 10 – 18 Boodskap: Paulus skryf in die laaste hoofstuk van die brief aan Efesiërs dat elke gelowige in ‘n geestelike oorlog gewikkel is. Hy sê ons moet nie onkundig moet wees oor die stryd waarin ons gewikkel is nie. Ons stryd is...
Oct 12, 2022
ma: Verhoudings wat hou Teks: Efesiërs 5:1- 6:4 Ons leef in ‘n wêreld waarin verhoudings, in baie opsigte, meer kompleks geraak het, maar ook in baie opsigte meer oppervlakkig geraak. Sosiale media het dit moontlik gemaak vir mense om in kontak met baie meer...