Administrasie
Kliek op die skakel van die vorm wat benodig word
(Skakels tans nie aktief nie – sal eersdaags beskikbaar wees)
Doopregistrasie
Reël met die kerkkantoor en met die betrokke leraar van wie se dienste u gebruik wil maak. Doopregistrasievorms moet ten minste twee maande voor die tyd ingehandig word by die kerkkantoor. Doopdatums is die eerste Sondag van elke maand.
Om die doopregistrasievorm af te laai, kliek hier.
Nuwe Lidmaat Registrasie
Registreer om die weeklikse “Midweek-Boodskap” per e-pos te ontvang