Midweek 20 November 2019

Boodskap vir die week     Teks: Habakuk 3:17-1Johannes 20:19-31 Tema: Sal jy glo? Tomas het ‘n geweldige groot impak op Indië gemaak en het steeds tot vandag toe nog ‘n groot impak op dele van Indië. Dit blyk redelik duidelik vanuit historiese...

Midweek 13 November 2019

Boodskap vir die week     Teks: Habakuk 3:17-19 Tema: Dankbaarheid in moeilike omstandighede Boodskap: Die lewe is nie altyd maklik nie, soms loop dinge lelik skeef. Die vraag is natuurlik hoe tree jy as Christen op te midde van moeilike omstandighede? Die...

Midweek 6 November 2019

Boodskap vir die week     Teks: Kolossense 3:1-17 + 1 Tessalonisens 5:14-18 Boodskap: Die woord “Dankie” is ‘n woord wat ons almal van kleins af geleer is om gereeld te gebruik. Dit is mos goeie maniere om dankie te sê wanneer iemand iets vir jou doen of...

Midweek 30 Oktober 2019

Boodskap vir die week   Boodskap: God plaas van die begin af ‘n hoë premie op gehoorsaamheid. Reeds in Gen. 2:16-17 stel Hy dit duidelik dat Adam en Eva gehoorsaam moet wees aan Sy opdrag en dat daar gevolge sal wees vir ongehoorsaamheid. Net ‘n paar hoofstukke...

Midweek 23 Oktober 2019

Boodskap vir die week   Tema: God is Almagtig Boodskap: Wanneer laas het jy by ‘n blom gaan stilstaan en daaraan geruik?. Wanneer laas het jy in die aand opgekyk na die sterrehemel en die glans daarvan aanskou? Wanneer laas het jy tyd gemaak om na iemand se...

Midweek 16 Oktober 2019

Boodskap vir die week       Teks: Markus :1-20 Ons leef vandag in ‘n baie gejaagde wêreld. Dit het gelei tot ‘n “Kits”kultuur. Ons wil hê alles moet vinnig en onmiddelik gebeur. Ons hou oor die algemeen daarvan om te wag nie. Deesdae is dit meestal...