Midweek 10 Mei 2017

10 Mei 2017 Ons vertrou jy geniet ook die heerlike herfsdae waarmee ons hier in die Laeveld bederf word.  As ons die weervoorspellers kan glo, wil dit lyk of die winter ons hier oor die naweek gaan bekruip! Koud of warm, kom laat ons, ons lig en liefde soos ‘n...