Nov 10, 2020
Hierdie week se boodskap Tema: Waar sal my hulp vandaan kom? Skriflesing: Psalm 121 Boodskap: Ons almal kort somtyds hulp. As jy in die moeilikheid het, is daar gewoonlik iemand waarop jy kan staatmaak. Tog sal jy saamstem dat daar net een Iemand is wat...
Nov 4, 2020
Hierdie week se boodskap Tema: Loof God omdat Hy regverdig is Skriflesing: Psalm 1 Boodskap: Regverdigheid is iets wat vir meeste mense belangrik is. Ons hou daarvan om te voel ons word regverdig behandel. Baie mense protesteer ook baie vinnig wanneer...
Oct 28, 2020
Hierdie week se boodskap Tema: Plant saadjies van Hoop Skriflesing: Rom 8:17-25 en 15:13 Boodskap: Ons is onlosmaaklik verbind aan ons verlede. Jou verlede het ‘n invloed op jou hede, maar sekerlik nog belangriker is jou toekoms. Ons kan natuurlik nie in...
Oct 20, 2020
Hierdie week se boodskap Tema: Leef oorwinnend… hier en nou Skriflesing: Romeine 8:31-37 Boodskap: “Geloof lei nie tot oorwinning nie. Geloof IS die oorwinning. Die oorwinning het nie plaasgevind toe Goliat getuimel het nie, maar toe Dawid genoeg...
Oct 14, 2020
Hierdie week se boodskap Tema: God wil jou kom vrymaak van jou verlede Skriflesing: Johannes 8:1-11 + Hebreërs 12:1 Boodskap: Wanneer ‘n mens ‘n rugsakstaptoer wil aanpak, is dit wat jy alles in die rugsak inpak, een van die belangrike keuses wat jy moet...