Baie Welkom by NG Nelspruit Suid Gemeente!

 

Ons vertrou dat jy ‘n wonderlike geestelike tuiste in hierdie gemeente sal vind.

Ons versoek jou vriendelik om asseblief die vorm vir nuwe lidmate sal aflaai en voltooi.  Handig dit asseblief by die kerkkantoor in.

Nuwe Intrekkers Vorm image

Kliek hier om die vorm af te laai.

 

Volg ons op Facebook

Argief…